Tuesday, August 01, 2006

11 Februarie 2006

Bo: Len (Lemmetjies) Bezuidenhout, Frikkie (Oupa) Weideman, Peet (Kerksman) Johnson en Gawie Small groet mekaar na baie jare weer.


Bo: Lida Small en Yvonne Bezuidenhout het gesorg dat die honger mae vol kom.


Bo: Gert (Smous) van Staden.

Bo: Oud-onnie Mnr. Koen Coetzee glimlag omdat hy nie meer vir Dasse hoef klas te gee nie.

Bo: Barney (Barend) Smith, Dutch (Deon) van Eck, Frikkie Weideman, Gawie Small, Peet Johnson, Len Bezuidenhout, Tol Venter.
Bo: Gawie Small en Oud- onnie Mnr. (Toffie) Wilson. Is dit hoe ons in daardie jare gelyk het?

Bo: Die groep voor die ou skoolsaal.

Bo: Len Bezuidenhout gee 'n glimlag vir die kamera.

Bo: Ben Bernardt geniet die geselskap van sy oud-dasmaats.

Bo: Martie en Gert van Staden. Hoekom so ernstig?

Bo: Dutch van Eck - Laat die wyn vloei!

Bo: Peet Johnson, Mev. Doreen Wilson, Mnr. Wilson.
Bo: Frikkie Weideman, Len Bezuidenhout en Dutch van Eck in 'n vrolike luim.

Bo: Sam Vorster en Peet Johnson.

Bo: Oud-leerling en -onnie Colin Halgryn vertel van die dae van oorvloed brood op die Bult.

Bo: Cathy Venter sorg dat die aand op film vasgelê word.

Bo: Peet Johnson, Mnr. Wilson en Dutch van Eck.

Bo: Colin Halgryn gesels kopstukke met Kevin Large.

Bo: Gawie Small, Kevin Large en Tol Venter deel 'n Dassie grappie.

Bo: Kevin Large en die Dassiebult se Mascot.

Bo: Sam Vorster is lus vir kuier.

Bo: Lekker ete danksy Yvonne Bezuidenhout en haar helper Lida Small.

Bo: Hulle onthou nog die skoollied se woorde.